top of page

Die Wildevy het twee eenhede beskikbaar.

Nommer 1, of Bergsig, het twee slaapkamers, een met ‘n dubbelbed, volop pakplek en uitsig op die tuin en berg. Die tweede kamer het twee enkelbeddens en ook ’n tuinuitsig. Die eenheid het ook ’n woonkamer met DSTV, kaggel, eetkamertafel en skuifdeure na die patio met braaigeriewe en see-uitsig. Verder is daar ‘n volledigtoegeruste kombuis asook ’n badkamer met stort, bad en ’n aparte toilet.

​

The Wild Fig offers two self- catering guest units.

Number 1 -Mountain View is a two-bedroomed unit with its own private entrance, lounge/dining room, fully equipped kitchen, bathroom with tub and shower and braai fcilities on the patio. The unit also has a bathroom with shower and tub and a separate toilet.

​

​

​

Nommer 2 of Hoor hoe Raas die See is ’n ruim oopplaneenheid met dubbelbed, see-uitsig, slaapbank vir ‘n kind, ontbyttoonbank, toegeruste kombuis, DSTV en en-suite badkamer met stort en wasbak. Die eenheid het ook sy eie private ingang en sy eie private braai-area voor die deur.

​

Unit 2-Listen to the Ocean : This is an open planned bachelor’s flat with double bed, breakfast counter, sleeper couch for a small child,

Kitchen, en-suite bathroom with shower and private braai facilities on the patio outside your own private entrance.

Unit 2 Kombuis
Unit 2 Slaap
Wildfig
20151113_110227
20151113_105950
20151113_110025
Wildfig
slaap 1
20180502_101323
Kombuis
nook
Kmbuis1
sit kamer 1
20180502_101701
eet kamer
Tv kamer
Badkamer
20180502_101529
bottom of page